Windows

Windows® XP Afrikaanse Taalpakket

Geldigmaking vereis

Hierdie aflaailêer is beskikbaar aan klante wategte Microsoft Windows loop. Klik asseblief die Gaan voort-knoppie om met Windows-geldigmaking te begin. Soos beskryf in ons -privaatheidsverklaring, sal Microsoft nie die inligting wat tydens evaluering versamel is, gebruik om u te identifiseer of om met u te skakel nie.

Windows Vista-gebruikers moet Microsoft Egte-geldigmakingsvereistes slaag om sekere produkeienskappe te ontsper en om nie-veiligheidsbywerkings en produkondersteuning van Microsoft af te verkry. Vir meer inligting, gaan na die Windows Genuine Advantage FAQ .

Wysig taal:
Taalpakkette (LIP) vir Windows XP Professional en Windows XP Home Edition verskaf 'n gelokaliseerde Gebruikerskoppelvlak vir opkomende of minderheidstaalmarkte.
  • Besonderhede

    Weergawe:
    Datum gepubliseer:

    -

    2006/07/25

    Lêernaam:
    Lêergrootte:

    LIPSetup.msi

    4.5 MB

      Die Afrikaanse Taalpakket vir Windows XP-familie verskaf 'n Afrikaanse Gebruikerskoppelvlak vir die grootste gedeelte van die Windows XP-gebruikerskoppelvlak. Hierdie Afrikaanse Taalpakket sal geldigverklaring van jou Microsoft Windows vereis wanneer dit geïnstalleer word. Geldigverklaring verseker dat jy 'n egte en ten volle gelisensieerde kopie van Windows gebruik. Besoek gerus Genuine Microsoft Software vir meer inligting omtrent die voordele van die gebruik van egte Windows-sagteware.
  • Stelselvereistes

    Ondersteunde bedryfstelsels:

    Windows XP

      • Ondersteunde Bedryfstelsels: 32-bis Engelse weergawe van Windows XP met Service Pack 2 (SP2)
      • 5 MG beskikbare spasie vir aflaai
      • 15 MG beskikbare spasie vir opstelling

  • Instruksies

      1. Klik op die Laai af-knoppie in die regterkantste boonste hoekie van hierdie bladsy om te begin aflaai, of kies 'n ander taal uit die aftrekkieslys en klik op Go (Gaan).
      2. Doen een van die volgende:
        • Om dadelik te begin met die installasie, klik op Open (Open) of Run this program from its current location (Laat loop hierdie program vanuit sy huidige lokaliteit).
        • Om die aflaaiing na jou rekenaar te kopieer sodat dit later geïnstalleer kan word, klik op Save (Stoor) of Save this program to disk (Stoor hierdie program na 'n skyf).

Gewilde aflaailêers

Gratis PR-bywerkings

  • Sekuriteitsregstellings
  • Sagteware-bywerkings
  • Dienspakke
  • Hardeware-aandrywers
Hardloop Microsoft Update
sluit
moreinfo