Windows

    Windows® XP Afrikaanse Taalpakket

    Wysig taal:
    Taalpakkette (LIP) vir Windows XP Professional en Windows XP Home Edition verskaf 'n gelokaliseerde Gebruikerskoppelvlak vir opkomende of minderheidstaalmarkte.
    • Weergawe:

      -

      Lêernaam:

      LIPSetup.msi

      Datum gepubliseer:

      2006/07/25

      Lêergrootte:

      4.5 MB

        Die Afrikaanse Taalpakket vir Windows XP-familie verskaf 'n Afrikaanse Gebruikerskoppelvlak vir die grootste gedeelte van die Windows XP-gebruikerskoppelvlak. Hierdie Afrikaanse Taalpakket sal geldigverklaring van jou Microsoft Windows vereis wanneer dit geïnstalleer word. Geldigverklaring verseker dat jy 'n egte en ten volle gelisensieerde kopie van Windows gebruik. Besoek gerus Genuine Microsoft Software vir meer inligting omtrent die voordele van die gebruik van egte Windows-sagteware.
    • Stelselvereistes
      Ondersteunde bedryfstelsels:

      Windows XP

        • Ondersteunde Bedryfstelsels: 32-bis Engelse weergawe van Windows XP met Service Pack 2 (SP2)
        • 5 MG beskikbare spasie vir aflaai
        • 15 MG beskikbare spasie vir opstelling

        1. Klik op die Laai af-knoppie in die regterkantste boonste hoekie van hierdie bladsy om te begin aflaai, of kies 'n ander taal uit die aftrekkieslys en klik op Go (Gaan).
        2. Doen een van die volgende:
          • Om dadelik te begin met die installasie, klik op Open (Open) of Run this program from its current location (Laat loop hierdie program vanuit sy huidige lokaliteit).
          • Om die aflaaiing na jou rekenaar te kopieer sodat dit later geïnstalleer kan word, klik op Save (Stoor) of Save this program to disk (Stoor hierdie program na 'n skyf).

    Gewilde aflaailêers

    Loading your results, please wait...

    Gratis PR-bywerkings

    • Sekuriteitsregstellings
    • Sagteware-bywerkings
    • Dienspakke
    • Hardeware-aandrywers