Office

    Office 2003 Service Pack 2 vir Afrikaanse Taalpakket

    Wysig taal:
    Office 2003 Service Pack 2 vir Afrikaanse Taalpakket verskaf die nuutste bywerkings vir Microsoft Office 2003 Afrikaanse Taalpakket.
    • Note:There are multiple files available for this download.Once you click on the "Download" button, you will be prompted to select the files you need.
      Weergawe:

      -

      Lêernaam:

      LIP2003SP2-KB887617-FullFile-AFK.exe

      LIP2003SP2-KB887617-Client-AFK.exe

      Datum gepubliseer:

      2006/06/23

      Lêergrootte:

      5.7 MB

      963 KB

      Kennisbasis (KB) -artikels: KB887617

        Office 2003 Service Pack 2 (SP2) vir Afrikaanse Taalpakket verseker dat alle komponente van Office 2003 korrek werk as jy gebruik maak van ’n Office 2003 Afrikaanse Taalpakket.

        Hierdie dienspakket bevat ook alle vroeër vrygestelde bywerkings vir Office 2003 Afrikaanse Taalpakket (slegs Katalaans, NyNorsk en Serwies Cyrillies):


        Office 2003 SP2 vir LIP sal suksesvol installeer, selfs as daar al vantevore ’n dienspakket op jou rekenaar geïnstalleer is. Spesifieke inligting oor hierdie bywerking is beskikbaar in die Microsoft Knowledge Base-artikel (887617): Beskrywing van Office 2003 Service Pack 2 vir Afrikaanse Taalpakket.

        Belangrik Vir volle Office 2003 SP2-funksionaliteit as jy ’n Office 2003 Afrikaanse Taalpakket gebruik, sal jy hierdie aflaaiing sowel as English Office 2003 Service Pack 2 moet installeer.
    • Ondersteunde bedryfstelsels:

      Windows 2000 Service Pack 3, Windows Server 2003, Windows XP


        Hierdie bywerking geld vir die volgende programme:
        • Microsoft® Office 2003 Afrikaanse Taalpakket


      • Nota: Administrateurs kan dieAdministrateurshulpbronne -seksie raadpleeg

        Installasie-instruksies
        Om hierdie bywerking te installeer, volg die volgende stappe:
        1. Laai een van die twee .exe-lêers af deur gebruik te maak van die skakels onderaan die bladsy, en stoor dan die lêer op jou hardeskyfaandrywer.
          • LIP2003SP2-kb887617-client-AFK.exe: Laai hierdie lêer af as jy toegang het tot jou oorspronklike produk-CD-ROM. As jy jou produk al vantevore bygewerk het, sal dit dalk vir jou nodig wees om die installasiebron te verskaf tydens installasie van die regstellingsprogram.
          • LIP2003SP2-kb887617-fullfile-AFK.exe: Laai hierdie lêer af as jy nie toegang het tot jou oorspronklike produk-CD-ROM nie, of as jy probleme ondervind het met die installasie van die LIP2003SP2-kb887617-client-AFK.exe.
        2. Jy word aangeraai om alle aktiewe programme te sluit.

        3. In Windows Explorer, dubbelklik op die .exe-lêer wat jy op die hardeskyf gestoor het, en volg dan die aanwysings op die skerm.


        Gebruiksaanwysings:

        As jy hierdie bywerking geïnstalleer het, kan jy voortgaan om Office normaalweg te gebruik.


        Om hierdie aflaaiing te verwyder:

        Daar is geen deïnstallasie-bedryfsopsie vir hierdie aflaaiing nie. Vir verdere inligting, lees die Microsoft Knowledge Base-artikel (873125): Jy kan nie Service Pack 2 vir Office 2003-produkte verwyder nie.


        Administrateurshulpbronne
        Administrateurs wat in bestuurde omgewings werk, kan volledige hulpbronne vir die ontplooiing van Office-bywerkings in ’n organisasie op die Office Admin-bywerkingsentrum se webblad vind. Soek dan op die tuisblad van daardie webwerf onder Bywerkstrategieë vir die weergawe van die produk wat jy wil bywerk.

        Die aflaaiings vir hierdie bywerking is hieronder. As jy op die uitvoerbare pakket dubbelklik, sal installasie begin. Om die regstellingslêers te ekstraheer (MSP-lêers), moet jy gebruik maak van 'n opdragreël. Die opdragreël en instruksies is ingesluit in die Knowledge Base-artikel (197147): Opdragreëlskakelaars vir IExpress-sagteware-bywerkingspakkette.

        Lees Microsoft Knowledge Base-artikel (887617): Beskrywing van Office 2003 Service Pack 2 vir Afrikaanse Taalpakket vir verdere inligting oor hierdie bywerking.

    Gewilde aflaailêers

    Loading your results, please wait...

    Gratis PR-bywerkings

    • Sekuriteitsregstellings
    • Sagteware-bywerkings
    • Dienspakke
    • Hardeware-aandrywers