Office

    Office 2003 Service Pack 3 (SP3) vir Language Interface Pack

    Wysig taal:
    Office 2003 Service Pack 3 vir Language Interface Pack verskaf die mees onlangse bywerkings aan Office 2003 Language Interface Pack.
    • Weergawe:

      1

      Lêernaam:

      LIP2003SP3-KB923649-FullFile-AFK.exe

      Datum gepubliseer:

      2007/09/17

      Lêergrootte:

      6.0 MB

      Kennisbasis (KB) -artikels: KB923649

        Microsoft® Office 2003 Service Pack 3 (SP3) vir Language Interface Pack verteenwoordig ’n baie groot evolusie in veiligheid vir Microsoft Office 2003. Dit versterk Office 2003 Language Interface Pack verder teen potensiële aanvalle en ander veiligheidsdreigemente. Hierdie dienspak sluit ook herstellings in wat voorheen vrygestel is as afsonderlike bywerkings vir Office 2003 Language Interface Pack.

        Jy kan spesifieke inligting oor hierdie bywerking verkry in die Microsoft Knowledge Base-artikel (923649): Beskrywing van Office 2003 Service Pack 3 vir Language Interface Pack.

        By hierdie Dienspak ingesluit
        Hierdie dienspak sluit belangrike nuwe veiligheidsbywerkings in. Hierdie dienspak sluit ook bywerkings in wat voorheen vrygestel is vir Office 2003 Multilingual User Interface Pack:
    • Ondersteunde bedryfstelsels:

      Windows 2000 Service Pack 3, Windows Server 2003 Service Pack 1, Windows Vista, Windows XP Service Pack 2

        Hierby bywerking is van toepassing op die volgende program:
        • Microsoft® Office 2003 Language Interface Pack

    Gewilde aflaailêers

    Loading your results, please wait...

    Gratis PR-bywerkings

    • Sekuriteitsregstellings
    • Sagteware-bywerkings
    • Dienspakke
    • Hardeware-aandrywers