Office

    Dienspak 3 vir Office-taalkoppelvlakpak 2007 (KB2526307)

    Wysig taal:
    Dienspak 3 bied die jongste bywerkings by Microsoft Office-taalkoppelvlakpak 2007.
    • Weergawe:

      1.0

      Lêernaam:

      officelip2007sp3-kb2526307-fullfile-af-za.exe

      Datum gepubliseer:

      2011/10/25

      Lêergrootte:

      16.2 MB

      Kennisbasis (KB) -artikels: KB2526307

    • Ondersteunde bedryfstelsels:

      Windows 7, Windows Server 2003, Windows Vista, Windows XP


        • Hierdie bywerking geld vir die volgende produk:
          • Microsoft Office-taalkoppelvlakpak 2007, 32-bis-uitgawe

        • Ondersteunde Windows Installer-weergawe: Windows Installer 3.1 of jonger

      • Nota: IT-beamptes moet die hulpbronne vir IT-beamptes >-afdeling raadpleeg.

        Installeerinstruksies
        As jy Microsoft Office-taalkoppelvlakpak 2007, 32-bis-uitgawe het, doen een van die volgende:

        • InstalleerDienspak 3 vir Office-taalkoppelvlakpak 2007 (KB2526307). Om dit te doen, volg die stappe:
          1. Laai die .exe-lêer af deur die Laai af -knop bo-aan die bladsy te klik en dan die lêer na jou hardeskyf te stoor.
          2. Daar word aanbeveel dat jy enige programme verlaat wat tans loop.

          3. In Windows Explorer, dubbelklik die .exe-lêer wat jy op jou hardeskyf gestoor het, en volg die instruksies op die skerm.


        Hulpbronne vir IT-beamptes
        IT-beamptes wat in bestuurde omgwings werk kan volledige hulpbronne kry om Office-bywerkings in 'n maatskappy te hanteer, op die Kantoorsuite-stelsel en programme-TechCenter.

        Die aflaaisel vir hierdie bywerking is beskikbaar deur die Laai af knop bo-aan die bladsy te klik. Jy kan die looplêer dubbelklik om te begin installeer, of jy kan die pleisterlêers (MSP-lêers) met die bevelreël uitpak. Die bevelreël en instruksies is in die kennisbasis-artikel bevelreël-items vir Microsoft Self-Extractor-pakkette (KB912203).

        Sien die Microsoft Knowledge Base-artikel Beskrywing van die dienspak 3 vir Office-taalkoppelvlak-pak 2007 (KB2526307) vir verdere bystand oor hierdie bywerking.

    Gewilde aflaailêers

    Loading your results, please wait...

    Gratis PR-bywerkings

    • Sekuriteitsregstellings
    • Sagteware-bywerkings
    • Dienspakke
    • Hardeware-aandrywers