Internet Explorer

    Internet Explorer 10 vir Windows 7 64-bis Uitgawe en Windows Server 2008 R2 64-bis Uitgawe

    Wysig taal:
    Internet Explorer 10 is vinnig en vloeibaar, en laat jou webtuistes helder skyn en die uitvoering is net soos inheemse toepassings op jou rekenaar.
    • Weergawe:

      10.0.9200.16521

      Lêernaam:

      IE10-Windows6.1-x64-af-za.exe

      Datum gepubliseer:

      2013/02/25

      Lêergrootte:

      43.1 MB

      Kennisbasis (KB) -artikels: KB2718695

        Internet Explorer 10. Vinnig en vloeibaar vir Windows 7.
        • Vinnig: Internet Explorer 10 span die ongebruikte krag van jou rekenaar in, en lewer bladsye gevul met helder grafika, gladder video, en interaktiewe inhoud.
        • Maklik: Ervaar die web die manier waarop jy dit verkies, met vasgepende webtuistes, ingeboude Speltoets, en naatlose integrasie met jou rekenaar wat met Windows 7 werk.
        • Veiliger: Verbeterde kenmerke soos SmartScreen Filter en Tracking Protection laat jou meer bewus word van die bedreigings op jou rekenaar, asook jou privaatheid.
    • Ondersteunde bedryfstelsels:

      Windows 7 Service Pack 1

        • Rekenaar/Verwerker: Rekenaar met 'n 233 MHz-verwerker of hoër (Pentium-verwerker word aanbeveel)
        • Geheue: 512MB
        • Spasie op die hardeskyf:70MB
        • Beeld: Super VGA (800 x 600) of hoër-resolusie monitor met 256 kleure.
        • Bykomstighede: Modem of Internet-konneksie; Microsoft Muis, Microsoft IntelliMouse of verbindbare aanwysapparaat.
        1. Klik die Aflaai knoppie op hierdie bladsy om die aflaai te begin.
        2. Doen een van die volgende:
          • Om die installasie onmiddelik te begin, klik op Maak oop of Laai hierdie program vanaf die huidige ligging
          • Om die aflaai na jou rekenaar te kopieer vir die installasie op 'n latere stadium, klik op Stoor of Stoor hierdie program na ‘n skyf
    • Verwante hulpbronne

    Gewilde aflaailêers

    Loading your results, please wait...

    Gratis PR-bywerkings

    • Sekuriteitsregstellings
    • Sagteware-bywerkings
    • Dienspakke
    • Hardeware-aandrywers