Windows

    Taalkoppelvlakpak (LIP) vir Windows 8.1

    Wysig taal:
    Taalkoppelvlakpak (LIP) vir Windows 8.1 bied 'n gedeeltelik vertaalde weergawe van die mees algemeen gebruikte areas van Windows 8.1.
    • Besonderhede
      Note:There are multiple files available for this download.Once you click on the "Download" button, you will be prompted to select the files you need.
      Weergawe:

      1.0

      Lêernaam:

      LIP_af-ZA-32bit.mlc

      LIP_af-ZA-64bit.mlc

      Datum gepubliseer:

      2013/11/12

      Lêergrootte:

      2.6 MB

      4.0 MB

        Windows-taalkoppelvlakpak (LIP) bied 'n gedeeltelik vertaalde weergawe van die mees algemeen gebruikte dele van Windows. Nadat die LIP geïnstalleer is, sal die teks in ghoeroes, dialoogblokkies, kieslyste, en Hulp en Ondersteuning-onderwerpe in die LIP-taal vertoon word. Die teks wat nie vertaal is nie sal in die basistaal van Windows 8.1 wees. Byvoorbeeld, as jy 'n Spaanse weergawe van Windows 8.1 gekoop het, en 'n Katalaanse LIP geïnstalleer het, sal sommige teks in Spaans verskyn. Jy kan meer as een LIP op 'n enkele basistaal installeer. Windows LIP's kan op alle Windows 8.1-weergawes geïnstalleer word.
    • Ondersteunde bedryfstelsels:

      Windows 8.1

        • Vir die stelselvereistes, klik hier

        • Vir instruksies vóór installering, klik hier

        1. Klik die Aflaai -knoppie op hierdie bladsy om te begin aflaai, of kies 'n ander taal uit die aftreklys.
        2. Doen een van die volgende:
          • Om onmiddellik te begin installeer, klik Begin.
          • Om die aflaai na jou rekenaar te stoor om dit later te installeer, klik Stoor
        • Vir instruksies ná installering, klik hier

        • Vir bekende probleme, klik hier

    Gewilde aflaailêers

    Loading your results, please wait...

    Gratis PR-bywerkings

    • Sekuriteitsregstellings
    • Sagteware-bywerkings
    • Dienspakke
    • Hardeware-aandrywers