Laai die vinnige en vloeibare blaaier af wat vir Windows 7 aanbeveel word.
IE11-Windows6.1-x64-af-za.exe
Internet Explorer 11. Vinnig en vloeibaar vir Windows 7.
- Vinnig: Vinnig om webtuistes te laai en vloeibaar soos u deur dit navigeer.
- Maklik: Soomloos met Windows, dit werk op die manier wat u verkies.
- Veiliger: Beter beskerming teen bedreigings en verhoogde aanlyn-privaatheid.
Ondersteunde bedryfstelsels:
Windows 7 Service Pack 1; Windows Server 2008 R2 SP1
- Rekenaar/Verwerker: Rekenaar met ‘n 233MHz-verwerker of hoër (Pentium-verwerker aanbeveel)
- Geheue: 512MB
- Spasie op die hardeskyf:70MB
- Beeld: Super VGA (800 x 600) of hoër-resolusie monitor met 256 kleure.
- Bykomstighede: Modem of Internet-konneksie; Microsoft Muis, Microsoft IntelliMouse of verbindbare aanwysapparaat.
- Klik die Aflaai -knoppie op hierdie bladsy om die aflaai te begin.
- Doen een van die volgende:
- Om die installasie onmiddelik te begin, klik op Maak oop of Laai hierdie program vanaf die huidige ligging
- Om die aflaai na jou rekenaar te kopieer vir die installasie op 'n latere stadium, klik op Stoor of Stoor hierdie program na ‘n skyf