Windows

    Windows Vista-taalkoppelvlakpak

    Wysig taal:
    Windows Vista-taalkoppelvlakpak (LIP) vir Windows Vista bied 'n gedeeltelik gelokaliseerde gebruikerkoppelvlak van die algemeenste dele van Windows Vista.
    • Besonderhede
      Weergawe:

      1.0

      Lêernaam:

      LIP_af-ZA.mlc

      Datum gepubliseer:

      2008/11/26

      Lêergrootte:

      2.5 MB

        Windows Vista-taalkoppelvlakpak (LIP) vir Windows Vista bied 'n gedeeltelik vertaalde weergawe van die algemeenste dele van Windows. Nadat die LIP geïnstalleer is, sal die teks in Ghoeroes, dialoogblokkies, kieslyste, Hulp en Ondersteuning-onderwerpe en ander items in die gebruikerkoppelvlak in die LIP-taal gewys word. Die teks wat nie vertaal is nie, sal in die basistaal van Windows Vista verskyn. As jy byvoorbeeld 'n Spaanse weergawe van Windows Vista gekoop het, en daarna 'n Katalaanse LIP geïnstalleer het, sal sommige van die teks in Spaans wees. Jy kan meer as een LIP installeer, sodat elke gebruiker van die rekenaar die gebruikerkoppelvlak in sy eie taal kan laat wys.
    • Ondersteunde bedryfstelsels:

      Windows Vista

        • Microsoft Windows Vista
        • Gebruikerkoppelvlak in die volgende taal(e): Engels
        • 4.63 MG oop spasie vir aflaai
        • 15 MG oop spasie vir opstelling

        Ondersteunde platforms: LIP's werk net op 32-bis-weergawes van Windows Vista, en kan nie op vorige weergawes van Windows of op 64-bis-weergawes van Windows Vista geïnstalleer word nie.
        1. Klik die Aflaai-knoppie op hierdie bladsy om te begin aflaai, of kies 'n ander taal van die aftuimelkieslys en klik Gaan.
        2. Doen een van die volgende:
          • Om dadelik te begin installeer, klik Open of Laat loop hierdie program van sy huidige ligging.
          • Om die aflaai na jou rekenaar te kopieer om later te installeer, klik Stoor of Stoor hierdie program na skyf.

    Gewilde aflaailêers

    Loading your results, please wait...

    Gratis PR-bywerkings

    • Sekuriteitsregstellings
    • Sagteware-bywerkings
    • Dienspakke
    • Hardeware-aandrywers