Hierdie aflaailêer is beskikbaar aan klante wat egte Microsoft Windows loop. Klik asseblief die Gaan voort-knoppie om met Windows-geldigmaking te begin. Soos beskryf in ons -privaatheidsverklaring, sal Microsoft nie die inligting wat tydens evaluering versamel is, gebruik om u te identifiseer of om met u te skakel nie.
Windows Vista-gebruikers moet Microsoft Egte-geldigmakingsvereistes slaag om sekere produkeienskappe te ontsper en om nie-veiligheidsbywerkings en produkondersteuning van Microsoft af te verkry. Vir meer inligting, gaan na die Windows Genuine Advantage FAQ .
Snelbesonderhede
| Lêernaam: | LIP_af-ZA.mlc |
| Weergawe: | 1.0 |
| Datum gepubliseer: | 2008/11/26 |
| Taal: | Afrikaans |
| Aflaaigrootte: | 2.5 MG |
| Geskatte aflaaityd: | 6 min. 56K |
|
| Wysig taal: | |