![]() Taalkoppelvlakpak (LIP) vir Windows 8SnelbeskrywingTaalkoppelvlakpak (LIP) vir Windows 8 bied 'n gedeeltelik vertaalde weergawe van die mees algemeen gebruikte areas van Windows 8. Op hierdie bladsySnelbesonderhede
OorsigWindows-taalkoppelvlakpak (LIP) bied 'n gedeeltelik vertaalde weergawe van die mees algemeen gebruikte dele van Windows. Nadat die LIP geïnstalleer is, sal die teks in ghoeroes, dialoogblokkies, kieslyste, en Hulp en Ondersteuning-onderwerpe in die LIP-taal vertoon word. Die teks wat nie vertaal is nie sal in die basistaal van Windows 8 wees. Byvoorbeeld, as jy 'n Spaanse weergawe van Windows 8 gekoop het en 'n Katalaanse LIP geïnstalleer het, sal sekere teks in Spaans bly. Jy kan meer as een LIP op 'n enkele basistaal installeer. Windows LIP's kan op alle Windows 8-weergawes geïnstalleer word. Stelselvereistes
Instruksies
Lêers in hierdie aflaai-aksieDie skakelings in hierdie afdelings kom ooreen met afsonderlike lêers wat in hierdie aflaai-aksie beskikbaar is. Laai die lêers wat die geskikste vir u is, af.
|
|||||||||||||||||||||||