*
Microsoft*
Results by Bing
-aflaaisentrum 
Soektog
Gevorderde soektog

Windows Internet Explorer 9 vir Windows 7

Snelbeskrywing
Windows Internet Explorer 9 laat jou webwerf skyn en werk net soos interne toepassings op jou PR.

Op hierdie bladsy

Snelbesonderhede
Lêernaam:IE9-Windows7-x86-afk.exe
Weergawe:9.0.7930.16406
Kennisbasis (KB) -artikels:KB982861
Datum gepubliseer:2011/05/25
Taal:Afrikaans
Aflaaigrootte:17.8 MG
Geskatte aflaaityd: 44 min. 56K

Wysig taal:
  

Oorsig

Windows Internet Explorer 9 lewer webwerwe en toepassings wat lyk en werk soos interne PR-toepassings deur die krag van Windows.
  • Vinnig: Internet Explorer 9 is met alles vinnig. Ontwerp om volle voordeel te trek uit jou PR se hardeware deur Windows, lewer Internet Explorer 9 ervarings wat grafies ryk en oorweldigend is, wat net so vinnig en reagerend is as interne toepassings wat op jou PR geïnstalleer is.
  • Skoon: Internet Explorer plaas die fokus op die Webwerwe waarvan jy hou met 'n skoon voorkoms en vergrote besigtigingsarea wat jou Webwerf laat blink. Intuïtiewe en deursigtige integrasie met Windows 7 verskaf een-klik-toegang tot Webtoepassings wat direk op jou Taakbalk vasgepen is.
  • Vertroud: Internet Explorer is die vertroude manier na die Web, aangesien dit 'n kragtige stel ingeboude sekuriteits-, privaatheids- en betroubaarheidstegnologie bevat wat jou veiliger en jou blaai-ervaring ononderbroke hou.
  • Tussenoperasioneel: Ondersteuning vir HTML5 en moderne Webstandaarde ontwerp om voordeel te trek uit die GPU beteken dat dieselfde markering nie net oor die hele Web werk nie, maar vinniger loop en 'n ryker ervaring lewer deur Windows en Internet Explorer 9.

 Na die begin van die bladsy

Stelselvereistes

  • Ondersteunde bedryfstelsels: Windows 7
    • Windows 7
    • Windows 7 met Dienspak 1
  • Rekenaar/Verwerker: Rekenaar met 'n 233MHz-verwerker of hoër (Pentium-verwerker aanbeveel)
  • Geheue: 512MB
  • Hardeskyfspasie:70MB
  • Vertoon: Super VGA (800 x 600) of hoër-resolusie monitor met 256 kleure.
  • Randapparatuur: Modem of Internet-verbinding; Microsoft-muis, Microsoft IntelliMouse, of versoenbare wystoestel.

 Na die begin van die bladsy

Instruksies

  1. Klik die Aflaai-knoppie op hierdie blad om met die aflaai te begin.
  2. Doen een van die volgende:
    • Om onmiddellik met die installasie te begin, klik op Maak oop of Loop hierdie program vanaf sy huidige ligging.
    • Om die aflaai na jou rekenaar te kopieer vir installasie op 'n latere tydstip, klik op Stoor of Stoor hierdie program na skyf.

 Na die begin van die bladsy

Bykomende inligting

 Na die begin van die bladsy

 Na die begin van die bladsy


©2013 Microsoft Corporation. Alle regte voorbehou. Kontak Ons |Voorwaardes vir Gebruik |Trademarks |Privaatheidsverklaring