*
Microsoft*
Results by Bing
-aflaaisentrum 
Soektog
Gevorderde soektog

Office 2003 Afrikaanse Koppelvlakpakket

Snelbeskrywing
Die Afrikaanse koppelvlakpakket vir Microsoft Office 2003 verskaf 'n Afrikaanse gebruikerskoppelvlak vir baie Microsoft Office 2003 programme.

Op hierdie bladsy

Snelbesonderhede
Weergawe:All
Datum gepubliseer:2006/06/23
Taal:Afrikaans
Aflaaigrootte:271 kG - 13.8 MG*
*hang af van gekose afgelaaide komponente.

Wysig taal:
  

Oorsig

Die Office 2003-weergawe Afrikaanse koppelvlak verskaf 'n vertaalde gebruikerskoppelvlak vir die volgende Office 2003 programme:
  • Microsoft Office Word 2003

  • Microsoft Office Outlook® 2003

  • Microsoft Office PowerPoint® 2003

  • Microsoft Office Excel 2003

 Na die begin van die bladsy

Stelselvereistes

  • Ondersteunde bedryfstelsels: Windows 2000 Service Pack 3; Windows XP
  • Skyfspasievereistes: Bykomstig tot die hardeskyfspasie tans gebruik deur geïnstalleerde Office 200 programme, word 10 Megagreep (MG) beskikbare hardeskyfspasie benodig.

 Na die begin van die bladsy

Instruksies

Om hierdie lêer te installeer:
  1. Laai die LIP.exe-lêer af deur op die Aflaaiknoppie(hierbo) te klik en die lêer op jou hardeskyf te stoor.
  2. Dubbelklik op die LIP.exe-programlêer op jou hardeskyf om die opstelprogram te begin.
  3. Volg die instruksies op die skerm om die installasie te voltooi.

Instruksies vir gebruik:

Om jou gebruikerskoppelvlak na die taal van die Office 2003-weergawe Afrikaanse koppelvlakpakket oor te skakel, volg hierdie stappe:br />
  1. Op die Beginlys, rig die muis op Alle programme, wys na Microsoft Office, wys na Microsoft Office hulpmiddels, en klik dan op Microsoft Office 2003 taalinstellings.
  2. Op die gebruikerskoppelvlak- en hulpduimgids, in die vertoon 2003 in lys, selekteer die taal wat jy graag vertoon wil hê.
  3. Klik OK.


Die taalinstellings wat jy selekteer sal begin werk die volgende keer wat jy jou Office-programme begin.


Om hierdie lêer te verwyder:
  1. Sluit alle programme af.
  2. Op die Beginlys, rig die muis op Instellings en klik dan op die Beheerpaneel.
  3. Dubbelklik Voeg programme by/verwyder programme.
  4. Op die lys van huidig-geïnstalleerde programme, klik op Microsoft Office 2003-weergawe Afrikaanse koppelvlakpakket, en klik dan op Verwyder of Voeg by/Verwyder. As 'n dialoogblokkie verskyn, volg die instruksies om die program te verwyder.
  5. Klik Ja of OK om te bevestig dat jy die program wil verwyder.

 Na die begin van die bladsy

Lêers in hierdie aflaai-aksie

Die skakelings in hierdie afdelings kom ooreen met afsonderlike lêers wat in hierdie aflaai-aksie beskikbaar is. Laai die lêers wat die geskikste vir u is, af.
Lêernaam:Lêergrootte

Afrikaans_GS.EXE

271 kG

LIP.EXE

13.5 MG

 Na die begin van die bladsy

 Na die begin van die bladsy

Wat andere aflaai

Ander persone wat afgelaai het Office 2003 Afrikaanse Koppelvlakpakket het ook afgelaai:
  1. Microsoft Office Language Interface Pack 2007 - Afrikaans
  2. Microsoft Office Language Interface Pack 2010 – Afrikaans

 Na die begin van die bladsy


©2013 Microsoft Corporation. Alle regte voorbehou. Kontak Ons |Voorwaardes vir Gebruik |Trademarks |Privaatheidsverklaring