AflaaikennisgewingsAflaaikennisgewings maak dit makliker om by te bly met onder andere die nuutste drywers, proefsagteware en dienspakkette wat van die Microsoft-aflaaisentrum afkomstig is. Gebruik minder tyd om te soekLaat ons u tyd bespaar om die nodige aflaailêers waarmee u u Microsoft-produkte byhou, te vind. As u inteken op die Microsoft-aflaaikennisgewingdiens stuur ons weekliks aan u ’n verpersoonlikte e-posnuusbrief waarin u in kennis gestel word van nuwe aflaailêers wat beskikbaar is in die kategorieë deur u gekies. Aflaaikennisgewings is tans slegs in Engels beskikbaar.
|