Gratis
Laat Windows jou taal praat.
Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

Altyd bygewerk, altyd besig om die Windows-taalervaring te verbeter! Windows verskaf nou gratis taalbywerkings via die Microsoft Store. Dit beteken ons kan gereeld jou plaaslike taal verbeter en outomaties hierdie bywerkings na jou toestel stuur. Deur die plaaslike ervaringpaktoepassing te installeer, sal die Windows-teks in jou taal altyd bygewerk wees. Stel jy daarin belang om Windows-teks in jou plaaslike taal te verbeter? Jy kan maklik voorstelle op teksverbeterings maak deur die Terugvoerspil te gebruik wat by Windows ingesluit word. Tik net "Terugvoer-spil" in die Cortana-soekblokkie of druk-en-hou die Windows-sleutel + F. Let wel: Addisionele taalbystandkenmerke soos spelwoordeboeke en spraak kan ook geïnstalleer word. Bergingsvereistes verskil op grond van die kenmerke wat geïnstalleer is.

Skermskote

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Microsoft Corporation

Vrystellingsdatum

2017-11-27

Benaderde grootte

13,89 MG

Ouderdomsgradering

Nie gegradeer nie

Kategorie

Verpersoonliking

Hierdie toepassing kan

Toepassings met hierdie vermoë kan vertalings verskaf wat deur dele van die Windows-ervaring gebruik kan word.

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op jou Windows 10-toestelle.

Hierdie produk moet op jou interne hardeskyf geïnstalleer word.

Taal ondersteun

Afrikaans (Suid-Afrika)

Bykomende bepalings

Transaksiebepalings

Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer