Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

Dit is die ideale batterymonitor vir jou selfoon of tablet. Dit is eenvoudig, pragtig, en kan spesiaal gekalibreer word vir jou toestel. - Widgets - Lewendige muurpapier - Info in Kennisgewing-area - Kaarte: laai, temperatuur, spanning Weet onmiddellik hoeveel uur jy oor het om: - Musiek te luister - Video’s te kyk - Oor die telefoon te praat - Op die Internet rond te soek (WiFi / Edge / 3G / 4G) - Op bystand te wees. - Te herlaai - ‘n LED flitslig te gebruik - 2D en 3D Speletjies te speel - Boeke te lees - GPS navigasie te doen - ‘n Videogesprek te voer - Foto's te neem - Videos op te neem As jy 'n nuwe of skaars toestel gebruik, doen asseblief kalibrasietoetse om jou resultate met die gemeenskap te deel en hierdie toep selfs meer akkuraat te maak Probeer dit nou! Dit is eenvoudig die beste in sy klas.

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

smalltech

Ontwikkel deur

smalltech

Vrystellingsdatum

2013-07-07

Benaderde grootte

9,66 MG

Ouderdomsgradering

Vir ouderdom 3 en ouer

Kategorie

Nutsmiddels

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op tot 10 Windows 10-toestelle.

Taal ondersteun

English (United States)
Afrikaans (Suid-Afrika)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Български (България)
Català (Català)
Čeština (Česká Republika)
Dansk (Danmark)
Deutsch (Deutschland)
Ελληνικά (Ελλάδα)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Eesti (Eesti)
فارسى (ایران)
Suomi (Suomi)
Français (France)
עברית (ישראל)
हिंदी (भारत)
Hrvatski (Hrvatska)
Magyar (Magyarország)
Indonesia (Indonesia)
Italiano (Italia)
日本語 (日本)
한국어(대한민국)
Lietuvių (Lietuva)
Latviešu (Latvija)
Bahasa Melayu (Malaysia)
Norsk Bokmål (Norge)
Nederlands (Nederland)
Polski (Polska)
Português (Brasil)
Română (România)
Русский (Россия)
Slovenčina (Slovensko)
Slovenščina (Slovenija)
Srpski (Srbija)
Svenska (Sverige)
ไทย (ไทย)
Filipino (Pilipinas)
Türkçe (Türkiye)
Українська (Україна)
Tiếng Việt (Việt Nam)
中文(中国)
中文(香港特別行政區)
中文(澳門特別行政區)
中文(台灣)

Publiseerderinligting

Battery-webwerf
Battery-bystand

Bykomende bepalings

Transaksiebepalings

Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer