GratisBied in-toep-aankope aan
+ Bied in-toep-aankope aan
Gratis+
Stelselvereistes

Beskrywing

Ons daaglikse lewe is gevul met te veel wagwoorde en verskeie getuigskrifte, reg? So, wat doen u om dit te bestuur? - Gebruik dieselfde wagwoord orals? … Stop dit NOU! - Skryf dit neer in notas of beskermde excel? … Kopieër/plak is traag. - Stoor dit in webblaaier? … Jammer, geen aanhegsels! - Gebruik u 'n aanlyn wagwoord bestuurder? … Is dit veilig van kuberkrakers?? Gebruik Enpass om alles veilig op een plek te organiseer. En die beste ding, geen van u Enpass data word gestoor op bedieners nie, in plaas daarvan word dit plaaslik op u toestel gestoor en u kan dit sinchroniseer deur u eie betroubare wolk rekening, alles VERSKUIL!! Moenie vergeet om Enpass te evalueer deur die VOLLE KENMERKE op u tafelrekenaar weergawe nie. DIT IS ABSOLUUT GRATIS. HOOGTEPUNTE VAN ENPASS- ✔️ Aflyn- Geen data op ons bedieners. ✔️ Berg Alles- Veilige kluis vir al u aantekeninge, krediet kaarte, bank rekeninge, lisensies, aanhegsels of enige ander soort inligting. ✔️ Onverbeterlike Sekuriteit- 100% data is beveilig deur AES-256 bit, met gebruik van oop bron SQLCIPHER Engine. ✔️ Data Sinchronisasie- Sinchro data deur iCloud, Dropbox, WebDAV, Google Drive, OneDrive en Box. ✔️ Kruis-platvorm- Konsekwent ontwerp vir alle mobiele en tafelrekenaar platvorms. ✔️ Veelvuldige-kluise- Hou u persoonlike, familie en werksdata in verskillende aparte kluise. ✔️ Auto-vul- Gemaklike en Veilige aanlyn inkopies. Vul u aantekening, kredietkaarte en adresse in deur gebruik van Enpass Webblaaier uitbreiding. ✔️ Biometrie verifikasie- Ondersteun gebruik van Windows Hallo vir vinnige toegang na inligting ontsluiting. ✔️ Sterk Wagwoord Ontwikkeling- Ingeboude wagwoord ontwikkelaar vir unieke en sterk wagwoorde. ✔️ Wagwoord Oudit- Hou rekord van u swak, ou en pwned wagwoorde. ✔️ Donker tema: Stel u toep na 'n donkerder tema, dit is sagter op u oë. ✔️ 80+ Sjablone- Stoor enige tipe inligting deur goed georganiseerde sjablone. ✔️ Voer in van ander- U kan vrylik u wagwoorde invoer wat op ander sagteware gestoor is, deur die gebruik van Enpass se gratis tafelrekenaar weergawe. VIR ENPASS, IS SEKURITEIT DIE BELANGRIKSTE ♦ Militêre graad beveiliging- Ons gebruik SQLCIPHER, 'n deursigtige, wyd aanvaarde en oop-bron SQLite uitbreiding vir 100% enkripsie van u data met behulp van AES 256 met 'n sleutel afgelei van 100,000 iterasies van PBKDF2-HMAC-SHA256. ♦ Zero-Kennis sekuriteit's argitektuur- Niks van u data word gestoor op ons bedieners nie, so as 'n ontwikkelaar, het ons geen kennis van u wagwoorde of data nie. ♦ Sleutellêer is 'n tweede faktor- Saam met die meester wagwoord kan u ook 'n sleutellêer gebruik om u data te beveilig. Wagwoord Oudit- Bly veilig met die ingeboude wagwoord ouditeur wat gereeld kyk na u pwned, swak en ou wagwoorde. ♦ Wagwoord ontwikkelaar- Daar is 'n ingeboude kragtige wagwoord ontwikkelaar met baie pasgemaakte gelaaide opsies vir lukrake of uitspreekbare wagwoorde (Diceware) met verskillende resepte. Beste om te gebruik met intekeninge om sterk en unieke wagwoorde met een klik te skep. SINCHRO, RUGSTEUN & HERSTEL ♦ Wolk Sinchronisasie- Met Enpass, kan u kies om u data oor toestelle te sinchro deur u rekening op iCloud, Dropbox, Google Drive, Box of WebDAV (ownCloud, NextCloud ens.). ♦ Beskermde Rugsteun- Berg 'n plaaslike kopie van u databasis om later te herstel. VEREENVOUDIG DIGITALE LEWE ♦ Veelvuldige-kluise- Samewerking tussen Familie en Span lede deur gebruik van Veelvuldige-kluise. ♦ Super maklik om te gebruik. Met 'n eenvoudig dog intuïwe ontwerp, lewer Enpass 'n eiesoortige ondervinding met die gebruik van die toep. ♦ Nie net vir wagwoorde. Enpass sluit u konfidensiële lêers, fotos, en dokumente in 'n veilig bewaarde kluis. • Privacy policy: https://www.enpass.io/legal/privacy • Terms of Use: https://www.enpass.io/legal/terms PREMIUM ONDERSTEUNING Ons hier by Enpass is voortdurend op soek na die beste ervaring om u te gee. 'n Toegewyde ondersteuningspan is aktief besig om u navrae deur epos, ons forums en sosiale kanale op te los. Reik gerus uit na ons by Epos- support@enpass.io Twitter- @EnpassApp Facebook- facebook.com/EnpassApp Forums- https://discussion.enpass.io.

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Enpass Technologies Private Limited

Kopiereg

Copyright © 2021, Enpass Technologies Private Limited

Ontwikkel deur

Enpass Technologies Private Limited

Vrystellingsdatum

2017-08-10

Benaderde grootte

77,04 MG

Ouderdomsgradering

Vir ouderdom 3 en ouer

Kategorie

Produktiwiteit

Hierdie toepassing kan

Verkry toegang tot al jou lêers, randtoestelle, toepassings, programme en registerlêer
Verkry toegang tot jou internetverbinding
Microsoft.storeFilter.core.notSupported_8wekyb3d8bbwe

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op tot 10 Windows 10-toestelle.

Taal ondersteun

English (United States)



Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer