Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

GroupMe – die gratis, eenvoudige manier om gekoppel te bly met vriende en familie, vinnig en maklik. Reël 'n aandtjie uit, bly in aanraking met vriende en familie, beplan jou geleenthede of reël met medewerkers – alles in dieselfde plek. GroupMe werk op Windows, iOS, Android en die web sodat jy op die pad in aanraking kan bly. GroupMe – vir al die groepe in jou lewe “Lifechanger.... utterly indispensable” -Gizmodo • BEGIN GRATIS KLETS Dis maklik om enigiemand by 'n groep te voeg deur hulle foonnommer of hulle e-posadres te gebruik. • MET WINDOWS GEïNTEGREER Bekyk jou groep net daar in die Mense-toepassing, en jy kan vinnig boodskappe met interaktiewe kennisgewings beantwoord. Deel foto's en skakels met jou groepe vanaf ander toepassings. • JY IS IN BEHEER Kies wanneer en watter tipe kennisgewings jy ontvang. @Mentions help jou om boodskappe te vind wat spesifiek vir jou is en jy kan 'n klets demp of sluimer as dit te besig raak. • DAAR IS GEEN EINDE AAN DIE PRET NIE Gaan voort en raak verlief op ons eksklusiewe emoji, skep meme-beelde en vind en deel GIF's en video's – alles direk uit GroupMe. • KOöRDINEER MAKLIK Skep en deel geleenthede met jou groepe. Sien wie woon by en wie het van jou boodskappe gehou. • KLETS WAAR OOK AL, WANNEER OOK AL Dit maak nie saak of jy op 'n rekenaar, by die huis of op die pad is nie – jy kan maklik op slimfoon of tablet in aanraking bly. Of jy nou in die klas of op kantoor is, GroupMe laat jou in aanraking met jou gunstelingmense bly en dit maak seker jy mis nooit iets nie. Kry jou groep vandag bymekaar met GroupMe. Ons wil jou terugvoer hoor. E-pos: support@groupme.com Twitter: @GroupMe Facebook: facebook.com/groupme LET WEL: SMS-klets is tans net in die VSA beskikbaar. Standaard SMS-tariewe kan dalk van toepassing wees. Privaatheidsbeleid: https://groupme.com/privacy Met liefde gemaak in New York 'n lid van die Skype-familie

Skermskote

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Skype

Ontwikkel deur

Skype

Vrystellingsdatum

2015-09-26

Benaderde grootte

42,1 MG

Ouderdomsgradering

Ouertoesig aanbeveel

Kategorie

Sosiaal

Hierdie toepassing kan

Gebruik jou ligging
Gebruik jou webkamera
Gebruik jou mikrofoon
Verkry toegang tot jou internetverbinding
Gebruik jou prentbiblioteek
Gebruik jou video-biblioteek
Gebruik data wat op 'n eksterne bergingstoestel geberg is
Gebruik jou kontakte

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op tot 10 Windows 10-toestelle.

Toeganklikheid

Die produkontwikkelaar glo hierdie toepassing voldoen aan toeganklikheidsvereistes wat dit vir almal makliker maak om te gebruik.

Taal ondersteun

English (United States)
English (United Kingdom)
Afrikaans (Suid-Afrika)
አማርኛ (ኢትዮጵያ)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Azərbaycan Dili (Azərbaycan)
Беларуская (Беларусь)
Български (България)
বাংলা (বাংলাদেশ)
Català (Català)
Čeština (Česká Republika)
Dansk (Danmark)
Deutsch (Deutschland)
Ελληνικά (Ελλάδα)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Español (México)
Eesti (Eesti)
Euskara (Euskara)
فارسى (ایران)
Suomi (Suomi)
Filipino (Pilipinas)
Français (Canada)
Français (France)
Galego (Galego)
Hausa (Najeriya)
עברית (ישראל)
हिंदी (भारत)
Hrvatski (Hrvatska)
Magyar (Magyarország)
Indonesia (Indonesia)
Íslenska (Ísland)
Italiano (Italia)
日本語 (日本)
Қазақ Тілі (Қазақстан)
ភាសាខ្មែរ (កម្ពុជា)
ಕನ್ನಡ (ಭಾರತ)
한국어(대한민국)
ລາວ (ລາວ)
Lietuvių (Lietuva)
Latviešu (Latvija)
Македонски (Република Македонија)
മലയാളം (ഇന്ത്യ)
Bahasa Melayu (Malaysia)
Norsk Bokmål (Norge)
Nederlands (Nederland)
Polski (Polska)
Português (Brasil)
Português (Portugal)
Română (România)
Русский (Россия)
Slovenčina (Slovensko)
Slovenščina (Slovenija)
Shqip (Shqipëri)
Srpski (Srbija)
Svenska (Sverige)
Kiswahili (Kenya)
தமிழ் (இந்தியா)
తెలుగు (భారత దేశం)
ไทย (ไทย)
Türkçe (Türkiye)
Українська (Україна)
O‘Zbek (Oʻzbekiston)
Tiếng Việt (Việt Nam)
zh-hans-cn
zh-hant-tw
中文(中国)
中文(台灣)

Publiseerderinligting

GroupMe-webwerf
GroupMe-bystand


Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer