Gratis
Speel gespesifiseerde soorte media met hierdie uitbreiding vir Windows 10.
Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

Die HEIF-beelduitbreiding stel Windows 10-toestelle in staat om lêers te lees en te skryf wat die HEIF-formaat (hoëdoeltreffendheidsbeeldlêer [high efficiency image file]) gebruik. Sulke lêers kan ’n .heic- of .heif-lêeruitbreiding hê. Beelde wat in HEIF-lêers gestoor word wat die .heic-lêeruitbreiding het, word deur middel van die HEVC-formaat gekompakteer. Sulke lêers vereis dat die HEVC-video-uitbreidingspakket ook geïnstalleer moet wees. Indien die HEVC-video-uitbreidingspakket nie geïnstalleer is nie, sal die HEIF-beelduitbreiding nie .heic-lêers kan lees of skryf nie.

Skermskote

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Microsoft Corporation

Kopiereg

© 2018 Microsoft

Vrystellingsdatum

2018-01-29

Benaderde grootte

6,28 MG

Ouderdomsgradering

Vir ouderdom 3 en ouer

Kategorie

Nutsmiddels

Hierdie toepassing kan

inProcessMediaExtension

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op tot 10 Windows 10-toestelle.

Taal ondersteun

English (United States)
English (Australia)
English (Canada)
English (United Kingdom)
Afrikaans (Suid-Afrika)
አማርኛ (ኢትዮጵያ)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Azərbaycan Dili (Azərbaycan)
Беларуская (Беларусь)
Български (България)
বাংলা (বাংলাদেশ)
Català (Català)
Čeština (Česká Republika)
Dansk (Danmark)
Deutsch (Deutschland)
Ελληνικά (Ελλάδα)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Español (México)
Eesti (Eesti)
Euskara (Euskara)
فارسى (ایران)
Suomi (Suomi)
Filipino (Pilipinas)
Français (Canada)
Français (France)
Galego (Galego)
עברית (ישראל)
हिंदी (भारत)
Hrvatski (Hrvatska)
Magyar (Magyarország)
Indonesia (Indonesia)
Íslenska (Ísland)
Italiano (Italia)
日本語 (日本)
Қазақ Тілі (Қазақстан)
ភាសាខ្មែរ (កម្ពុជា)
ಕನ್ನಡ (ಭಾರತ)
한국어(대한민국)
ລາວ (ລາວ)
Lietuvių (Lietuva)
Latviešu (Latvija)
Македонски (Република Македонија)
മലയാളം (ഇന്ത്യ)
Bahasa Melayu (Malaysia)
Norsk Bokmål (Norge)
Nederlands (Nederland)
Polski (Polska)
Português (Brasil)
Português (Portugal)
Română (România)
Русский (Россия)
Slovenčina (Slovensko)
Slovenščina (Slovenija)
Shqip (Shqipëri)
Srpski (Srbija)
Svenska (Sverige)
Kiswahili (Kenya)
தமிழ் (இந்தியா)
తెలుగు (భారత దేశం)
ไทย (ไทย)
Türkçe (Türkiye)
Українська (Україна)
O‘Zbek (Oʻzbekiston)
Tiếng Việt (Việt Nam)
中文(中国)
中文(台灣)

Publiseerderinligting

HEIF-beelduitbreidings-bystand


Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer