Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

Hierdie toepassing is vir Windows Phone 8.1. Vir Windows 10-toestelle werk die ingeboude Kamera-toepassing die beste. Die nuwe Lumia Camera is vinniger en makliker as ooit, terwyl dit wonderlike nuwe kenmerke bied. Gebruik outomodus wanneer jy net wil mik en druk, of wissel na volledige handmatige beheer om die perfekte skoot te neem. Moment Capture bied 'n nuwe manier om die wêreld rondom jou vas te lê, wat dit vinniger en makliker maak om die perfekte skoot te kry. Gebruik langdruk om video in 4K-resolusie (8.3 megabeeldelement teen 24 rame per sekonde) vas te lê, of in Volle HD met die Lumia 830 en trek wonderlike aksieskote vanuit jou video's deur op die Lumia Moments-ikoon in die kamerarol te tik. Rykskoot stel jou in staat om beter foto's te skep, selfs in moeilike toestande. Neem eers af en pas dit dan aan vir die perfekte skoot - dit is nie nodig om voor die tyd die instellings te verstel nie. Rykskoot kombineer meervoudige beligting vir perfekte resultate elke keer. Jy kan dan jou foto's verfyn deur op die Rykskoot-ikoon in die kamerarol te tik. Lewende beelde maak jou foto's in jou kamerarol en Lumia Storyteller lewendig. Enige foto's en video's wat jy in Lumia Cinemagraph en Lumia Refocus vaslê, sal ook as Lewende beelde verskyn, wat sal speel soos jy deur dit blaai. Wat is nuut in Lumia Camera 5: - Vinniger aanvang, modus-skakeling en skoot-tot-skoot - Moment Capture - Rykskoot - Die jongste beeldvorming-algoritmes vir beter beeldkwaliteity - Hoër video-resolusies (4K, 1440p) op Lumia 930, 1520 en Icon - Verbeterde ontwerp met vinniger toegang tot die kamera aan die voorkant, Lumia Selfie, Lumia Refocus en derdeparty-lense - Meer handkontroles vir video-vaslegging. Instellings soos beligting en handfokus kan nou ook gedurende video-vaslegging gebruik word Die nuwe Lumia Camera is beskikbaar vir Lumia 830, Lumia 930, Lumia Icon en Lumia 1520 as deel van die Lumia Denim-bywerking. Om die jongste sagtewarebywerking vir jou foon te kry, gaan na Instellings > Foonbywerking. Jy kan ook meer oor die Lumia Denim-bywerking aanlyn by microsoft.com/mobile/lumia-update uitvind. Eksklusief vir Lumia

Skermskote

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Microsoft Corporation

Ontwikkel deur

Microsoft Corporation

Vrystellingsdatum

2014-12-03

Benaderde grootte

12,91 MG

Ouderdomsgradering

Vir ouderdom 3 en ouer

Kategorie

Foto en video

Hierdie toepassing kan

Gebruik jou ligging
Gebruik jou webkamera
Gebruik jou mikrofoon
Gebruik jou toestelle wat die menslike koppelvlaktoestel- (HID) protokol ondersteun
Verkry toegang tot jou internetverbinding en tree as 'n bediener op.
Gebruik data wat op 'n eksterne bergingstoestel geberg is
Gebruik jou prentbiblioteek
Gebruik jou video-biblioteek
Verkry toegang tot jou internetverbinding

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op tot 10 Windows 10-toestelle.

Hierdie produk moet op jou interne hardeskyf geïnstalleer word.

Taal ondersteun

English (United Kingdom)
English (United States)
Afrikaans (Suid-Afrika)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Azərbaycan Dili (Azərbaycan)
Беларуская (Беларусь)
Български (България)
Català (Català)
Čeština (Česká Republika)
Dansk (Danmark)
Deutsch (Deutschland)
Ελληνικά (Ελλάδα)
Español (México)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Eesti (Eesti)
Euskara (Euskara)
فارسى (ایران)
Suomi (Suomi)
Filipino (Pilipinas)
Français (France)
Français (Canada)
Galego (Galego)
Hausa (Najeriya)
עברית (ישראל)
हिंदी (भारत)
Hrvatski (Hrvatska)
Magyar (Magyarország)
Indonesia (Indonesia)
Italiano (Italia)
日本語 (日本)
Қазақ Тілі (Қазақстан)
한국어(대한민국)
Lietuvių (Lietuva)
Latviešu (Latvija)
Македонски (Република Македонија)
Bahasa Melayu (Malaysia)
Norsk Bokmål (Norge)
Nederlands (Nederland)
Polski (Polska)
Português (Portugal)
Português (Brasil)
Română (România)
Русский (Россия)
Slovenčina (Slovensko)
Slovenščina (Slovenija)
Shqip (Shqipëri)
Srpski (Srbija)
Svenska (Sverige)
ไทย (ไทย)
Türkçe (Türkiye)
Українська (Україна)
O‘Zbek (Oʻzbekiston)
Tiếng Việt (Việt Nam)
中文(中国)
中文(台灣)


Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer