Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

Ontmoet die vryvorm-digitale skilderdoek waar idees, inhoud en mense bymekaarkom. Skep vrylik, werk natuurlik Gee jou idees ruimte om te groei met Witbord. Transformeer jou werk in grafieke en vorms wat professioneel lyk op 'n oneindige skilderdoek met 'n koppelvlak wat ontwerp is vir pen, aanraak en sleutelbord. Werk saam in reële tyd, waar ook al jy is Bring jou span saam op die dieselfde virtuele skilderdoek, regoor die wêreld en op alle toestelle. Dinkskrum gelyktydig in die Witbord-toepassing of vanaf jou blaaiervenster. Stoor outomaties, hervat sonder moeite Jou witborde bly veilig in die wolk totdat jy gereed is om daarheen terug te keer, vanaf dieselfde of 'n ander toestel. Nie nodig om foto's van jou witborde te neem of dit met "Moenie uitvee nie" te merk nie.

Skermskote

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Microsoft Corporation

Kopiereg

© Microsoft Corporation

Ontwikkel deur

Microsoft Corporation

Vrystellingsdatum

2017-09-25

Benaderde grootte

154,25 MG

Ouderdomsgradering

Vir ouderdom 3 en ouer

Kategorie

Produktiwiteit

Hierdie toepassing kan

Verkry toegang tot jou internetverbinding
Verkry toegang tot jou tuis- of werknetwerke
Gebruik jou prentbiblioteek
teamEditionDeviceCredential

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op tot 10 Windows 10-toestelle.

Taal ondersteun

Afrikaans (Suid-Afrika)
አማርኛ (ኢትዮጵያ)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Azərbaycan Dili (Azərbaycan)
Беларуская (Беларусь)
Български (България)
বাংলা (বাংলাদেশ)
Bosanski (Bosna I Hercegovina)
Català (Català)
Čeština (Česká Republika)
Dansk (Danmark)
Deutsch (Deutschland)
Ελληνικά (Ελλάδα)
English (United Kingdom)
English (United States)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Español (México)
Eesti (Eesti)
Euskara (Euskara)
فارسى (ایران)
Suomi (Suomi)
Filipino (Pilipinas)
Français (Canada)
Français (France)
Galego (Galego)
עברית (ישראל)
हिंदी (भारत)
Hrvatski (Hrvatska)
Magyar (Magyarország)
Indonesia (Indonesia)
Íslenska (Ísland)
Italiano (Italia)
日本語 (日本)
Қазақ Тілі (Қазақстан)
ភាសាខ្មែរ (កម្ពុជា)
ಕನ್ನಡ (ಭಾರತ)
한국어(대한민국)
Lietuvių (Lietuva)
Latviešu (Latvija)
Македонски (Република Македонија)
മലയാളം (ഇന്ത്യ)
Bahasa Melayu (Malaysia)
Norsk Bokmål (Norge)
Nederlands (Nederland)
Nynorsk (Noreg)
Polski (Polska)
Português (Brasil)
Português (Portugal)
Română (România)
Русский (Россия)
Slovenčina (Slovensko)
Slovenščina (Slovenija)
Shqip (Shqipëri)
Српски (Србија)
Srpski (Srbija)
Svenska (Sverige)
Kiswahili (Kenya)
தமிழ் (இந்தியா)
తెలుగు (భారత దేశం)
ไทย (ไทย)
Türkçe (Türkiye)
Українська (Україна)
O‘Zbek (Oʻzbekiston)
Tiếng Việt (Việt Nam)
中文(中国)
中文(台灣)


Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer