Gratis
Speel gespesifiseerde soorte media met hierdie uitbreiding vir Windows 10.
Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

Speel MPEG-video's in jou gunstelingvideotoepassing op jou Windows 10-toestel. Hierdie uitbreiding help videotoepassings wat op Windows 10 geïnstalleer is, soos Microsoft Flieks- en -TV, om MPEG-1- en MPEG-2-video's te speel. As jy MP4- of MKV-videolêers het wat nie wil speel nie, behoort hierdie uitbreiding te help. Verder, indien jy video’s met lêeruitbreidings soos .mpeg, .mpg, .ts, .m2ts, .mkv en .avi het wat nie wil speel nie, kan dié uitbreiding hierdie video’s dalk laat speel. Ingeslote kodeks: • MPEG-1-videokodek • MPEG-2-videokodek (MPEG-2 word gebruik in DVD's en is dikwels gebruik in video's wat op ouer digitale kameras opgeneem is). Let wel: Jy moes bykomende sagteware geïnstalleer het om DVD's op jou Windows 10-toestel te speel.

Skermskote

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Microsoft Corporation

Kopiereg

(c) 2017 Microsoft

Ontwikkel deur

Microsoft Corporation

Vrystellingsdatum

2016-12-06

Benaderde grootte

2,93 MG

Ouderdomsgradering

Vir ouderdom 3 en ouer

Kategorie

Nutsmiddels

Hierdie toepassing kan

inProcessMediaExtension

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op jou Windows 10-toestelle.

Hierdie produk moet op jou interne hardeskyf geïnstalleer word.

Toeganklikheid

Die produkontwikkelaar glo hierdie toepassing voldoen aan toeganklikheidsvereistes wat dit vir almal makliker maak om te gebruik.

Taal ondersteun

English (United States)
English (United Kingdom)
Afrikaans (Suid-Afrika)
አማርኛ (ኢትዮጵያ)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Azərbaycan Dili (Azərbaycan)
Беларуская (Беларусь)
Български (България)
বাংলা (বাংলাদেশ)
Català (Català)
Čeština (Česká Republika)
Dansk (Danmark)
Deutsch (Deutschland)
Ελληνικά (Ελλάδα)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Español (México)
Eesti (Eesti)
Euskara (Euskara)
فارسى (ایران)
Suomi (Suomi)
Filipino (Pilipinas)
Français (Canada)
Français (France)
Galego (Galego)
עברית (ישראל)
हिंदी (भारत)
Hrvatski (Hrvatska)
Magyar (Magyarország)
Indonesia (Indonesia)
Íslenska (Ísland)
Italiano (Italia)
日本語 (日本)
Қазақ Тілі (Қазақстан)
ភាសាខ្មែរ (កម្ពុជា)
ಕನ್ನಡ (ಭಾರತ)
한국어(대한민국)
ລາວ (ລາວ)
Lietuvių (Lietuva)
Latviešu (Latvija)
Македонски (Република Македонија)
മലയാളം (ഇന്ത്യ)
Bahasa Melayu (Malaysia)
Norsk Bokmål (Norge)
Nederlands (Nederland)
Polski (Polska)
Português (Brasil)
Português (Portugal)
Română (România)
Русский (Россия)
Slovenčina (Slovensko)
Slovenščina (Slovenija)
Shqip (Shqipëri)
Srpski (Srbija)
Svenska (Sverige)
Kiswahili (Kenya)
தமிழ் (இந்தியா)
తెలుగు (భారత దేశం)
ไทย (ไทย)
Türkçe (Türkiye)
Українська (Україна)
O‘Zbek (Oʻzbekiston)
Tiếng Việt (Việt Nam)
中文(中国)
中文(台灣)

Publiseerderinligting

MPEG-2-video-uitbreiding-bystand


Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer