Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

Berei voorwerpe vinnig en maklik voor vir 3D-druk op jou rekenaar. Met die ondersteuning van Wi-Fi-drukkers kan jy op jou netwerk vanaf enige plek 3D-druk. Kry die beste uit jou drukker deur baie pasgemaakte instellings soos die uitperstemperatuur en drukspoed te verstel. Het jy nie ’n 3D-drukker nie? Dis in die haak! Jy kan ’n 3D-druk van professionele gehalte in ’n groot verskeidenheid materiaal bestel om op jou drumpel afgelewer te word.

Skermskote

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Microsoft Corporation

Kopiereg

© Microsoft Corporation

Ontwikkel deur

Microsoft Corporation

Vrystellingsdatum

2017-04-14

Benaderde grootte

18,64 MG

Ouderdomsgradering

Nie gegradeer nie

Kategorie

Nutsmiddels

Hierdie toepassing kan

Verkry toegang tot jou internetverbinding
Verkry toegang tot jou tuis- of werknetwerke
Verkry programmaties toegang tot jou 3D-projekte

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op tot 10 Windows 10-toestelle.

Taal ondersteun

English (United States)
English (United Kingdom)
Afrikaans (Suid-Afrika)
አማርኛ (ኢትዮጵያ)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Azərbaycan Dili (Azərbaycan)
Беларуская (Беларусь)
Български (България)
বাংলা (বাংলাদেশ)
Català (Català)
Čeština (Česká Republika)
Dansk (Danmark)
Deutsch (Deutschland)
Ελληνικά (Ελλάδα)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Español (México)
Eesti (Eesti)
Euskara (Euskara)
فارسى (ایران)
Suomi (Suomi)
Filipino (Pilipinas)
Français (Canada)
Français (France)
Galego (Galego)
עברית (ישראל)
हिंदी (भारत)
Hrvatski (Hrvatska)
Magyar (Magyarország)
Indonesia (Indonesia)
Íslenska (Ísland)
Italiano (Italia)
日本語 (日本)
Қазақ Тілі (Қазақстан)
ភាសាខ្មែរ (កម្ពុជា)
ಕನ್ನಡ (ಭಾರತ)
한국어(대한민국)
ລາວ (ລາວ)
Lietuvių (Lietuva)
Latviešu (Latvija)
Македонски (Република Македонија)
മലയാളം (ഇന്ത്യ)
Bahasa Melayu (Malaysia)
Norsk Bokmål (Norge)
Nederlands (Nederland)
Polski (Polska)
Português (Brasil)
Português (Portugal)
Română (România)
Русский (Россия)
Slovenčina (Slovensko)
Slovenščina (Slovenija)
Shqip (Shqipëri)
Srpski (Srbija)
Svenska (Sverige)
Kiswahili (Kenya)
தமிழ் (இந்தியா)
తెలుగు (భారత దేశం)
ไทย (ไทย)
Türkçe (Türkiye)
Українська (Україна)
O‘Zbek (Oʻzbekiston)
Tiếng Việt (Việt Nam)
中文(中国)
中文(台灣)

Publiseerderinligting

Print 3D-webwerf
Print 3D-bystand


Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer