Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

Geregistreerde VivA-gebruikers kry toegang tot die volgende aanlyn Afrikaanse woordeboeke:   - Annerlike Afrikaans (Anton Prinsloo se kontreitaal-woordeboek) - Afrikaanse Voëlnaamgroep (? Lys inheemse en uitheemse voëlname in Afrikaans en Engels) - Afrikaanse Woordelys en Spelreëls (AWS; Pharos) (Slegs die woordelys, afkortingslys en lys buitelandse geografiese name en afleidings) - Blokkiesraaiselwoordeboek (Meer as 168 000 leidrade en trefwoorde) - Chemiewoordeboek - CTexT SkryfGoed: Speltoetser en Tesourus - Departement Kuns en Kultuur se meertalige terminologielyste  - Drietalige Wynindustriewoordeboek (Terminologie wat dikwels in die wynindustrie gebruik word, in Afrikaans, Engels en Xhosa) - Entrepreneurskapwoordeboek (Arangies & Havenga) (Afrikaanse verklarende vakwoordeboek) - Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA) (Meer as 10 300 trefwoorde) - Fisikawoordeboek (Vakwoordeboek saamgestel in opdrag van die SAAWK) - HAT Aanlyn (Toegang tot die nuutste weergawe van die HAT) - Longman Online (Met klanklêers van alle woorde en voorbeeldsinne) - Kuberwoordeboek (Protea Boekhuis) (Afrikaans en Engels) - Paramediese Vakwoordeboek (Vakwoordeboek saamgestel in opdrag van die SAAWK) - Statistiekwoordeboek (? Tweetalige lys van statistiekterme) - Sterrekundewoordeboek (Johan de Klerk) (? Tweetalige terminologielys) - Tweetalige Voorsetselwoordeboek (Afrikaans en Engels) - VivA Advies (Veel voorkomende taalvrae en -antwoorde; gebaseer op navrae aan VivA se taaladviseur) - VivA Gesegdes (Meer as 250 bekende Afrikaanse gesegdes en idiome) - VivA Vertaal (Gebaseer op navrae aan VivA se taaladviseur) - Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) (Meer as 210 000 trefwoorde) - Woordeboek van nuttige Afrikaanse kombinasies (Kollokasiewoordeboek) (Leiding oor vaste uitdrukkings, woordgroepe en kollokasies) - Wat Praat Jy? (Meer as 20 000 gesegdes, vaste uitdrukking en idiome)

Skermskote

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Centre for Text Technology

Kopiereg

Virtuele Instituut vir Afrikaans

Vrystellingsdatum

2016-08-03

Benaderde grootte

17,28 MG

Ouderdomsgradering

Vir ouderdom 3 en ouer


Hierdie toepassing kan

Verkry toegang tot jou internetverbinding

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op tot 10 Windows 10-toestelle.

Taal ondersteun

English (United States)



Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer