Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

Die Kamera-toepassing is vinniger en eenvoudiger as ooit vantevore. Mik en druk net om outomaties fantastiese foto's op enige rekenaar of tablet te neem wat Windows 10 laat loop. • Wanneer jy ’n video opneem, kan jy pouseer en hervat net wanneer jy wil – die Kamera-toepassing kan dit alles outomaties in een video heg, sodat jy die vervelige dele kan oorslaan en net dit vaslê wat belangrik is. • Gebruik die fototydhouer om jouself in die foto te kry. • Gebruik die raampierooster om die perfekte foto saam te stel. • Rugsteun jou foto's outomaties na OneDrive sodat jy van enige toestel af, jou foon inkluis, toegang daartoe kan kry. En indien jou toestel se hardeware dit steun, kan jy: • Tyd spaar deur ’n foto van ’n witbord te neem pleks van om alles neer te skryf – die kameraskoot maak die foto outomaties leesbaarder. *(1,2) • Hou op om skandeerder toe te gaan. Neem net ’n foto van enige dokument – nuwe modusse verbeter die foto sodat dit leesbaar is. *(1,2) • Lê met ’n panorama meer van die toneel vas. *(1,2) • Neem egaliger videos, al bewe jou hande – te danke aan digitale videostabilisering. *(4) • Lê met HDR (hoë dinamiese bestek) die volle omvang van kleur vas en kry meer besonderhede in sowel die skoot se helder as donker areas. *(4) *1 Benodig agterste kamera *2 Benodig kamera wat resolusie van 1 080 pieksels of meer steun *3 Benodig kamera wat 4K-resolusie steun *4 Beskikbaar op toestelle met ondersteunende hardeware

Skermskote

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Microsoft Corporation

Kopiereg

(c) Microsoft Corporation

Vrystellingsdatum

2014-11-05

Benaderde grootte

49,05 MG

Ouderdomsgradering

Nie gegradeer nie

Kategorie

Foto en video

Hierdie toepassing kan

Gebruik jou ligging
Gebruik jou webkamera
Gebruik jou mikrofoon
Gebruik jou video-biblioteek
Gebruik jou prentbiblioteek
Gebruik jou toestelle wat die menslike koppelvlaktoestel- (HID) protokol ondersteun
interopServices
Begin 'n kritiese uitgebreide uitvoeringsessie
Gebruik data wat op 'n eksterne bergingstoestel geberg is
Verkry toegang tot jou internetverbinding
Gebruik strepieskodeskandeerders en magnetiese kaartlesers

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op jou Windows 10-toestelle.

Taal ondersteun

English (United Kingdom)
English (United States)
Afrikaans (Suid-Afrika)
አማርኛ (ኢትዮጵያ)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Azərbaycan Dili (Azərbaycan)
Беларуская (Беларусь)
Български (България)
বাংলা (বাংলাদেশ)
Català (Català)
Čeština (Česká Republika)
Dansk (Danmark)
Deutsch (Deutschland)
Ελληνικά (Ελλάδα)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Español (México)
Eesti (Eesti)
Euskara (Euskara)
فارسى (ایران)
Suomi (Suomi)
Filipino (Pilipinas)
Français (Canada)
Français (France)
Galego (Galego)
Hausa (Najeriya)
עברית (ישראל)
हिंदी (भारत)
Hrvatski (Hrvatska)
Magyar (Magyarország)
Indonesia (Indonesia)
Íslenska (Ísland)
Italiano (Italia)
日本語 (日本)
Қазақ Тілі (Қазақстан)
ភាសាខ្មែរ (កម្ពុជា)
ಕನ್ನಡ (ಭಾರತ)
한국어(대한민국)
ລາວ (ລາວ)
Lietuvių (Lietuva)
Latviešu (Latvija)
Македонски (Република Македонија)
മലയാളം (ഇന്ത്യ)
Bahasa Melayu (Malaysia)
Norsk Bokmål (Norge)
Nederlands (Nederland)
Polski (Polska)
Português (Brasil)
Português (Portugal)
Română (România)
Русский (Россия)
Slovenčina (Slovensko)
Slovenščina (Slovenija)
Shqip (Shqipëri)
Srpski (Srbija)
Svenska (Sverige)
Kiswahili (Kenya)
தமிழ் (இந்தியா)
తెలుగు (భారత దేశం)
ไทย (ไทย)
Türkçe (Türkiye)
Українська (Україна)
O‘Zbek (Oʻzbekiston)
Tiếng Việt (Việt Nam)
中文(中国)
中文(台灣)

Publiseerderinligting

Windows-Kamera-bystand


Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer