Gratis
Stelselvereistes

Beskrywing

Die Xbox-toepassing bring jou vriende, speletjies en prestasies op alle Xbox One- en Windows 10-toestelle saam. Die beste multispeler-speletjies is nou beter. • Sluit by klubs aan – of skep jou eie – waar jy kan speel en met vriende en ander spelers soos jy kan klets. • Vind speletjies met spelers wat soos jy dink deur Soek vir groep-plasings te kontroleer, of plaas een wat jou eie oogmerke en speelstyl pas. • Kry kitstoegang tot klets, deling, partytjies, Speletjie-DVR en prestasies op alle rekenaars en Xbox One. • Bly op hoogte van jou speletjiesnitte en -skermskote en laai dit direk na jou Windows 10-rekenaar af. • Klets lekker vinnig waneer jy 'n sleutelbord gebruik vir pratery met vriende op Xbox Live. • Stroomspeel jou gunstelingspeletjies en -vermaak vanaf Xbox One na 'n Windows 10-rekenaar terwyl jy jou Xbox One-beheerder gebruik. Vrywaring: Breëbandinternet word vereis (ISP-fooie geld). Xbox Live-kenmerke is slegs met ondersteunde speletjies beskikbaar. Aanlyn multispeler (insluitend stroomspeel met multispeler) en sommige kenmerke van Speletjie-DVR op Xbox One vereis 'n Xbox Gold-intekening (word apart verkoop). Stroomspeel na een toestel op 'n slag.

Skermskote

Bykomende inligting

Gepubliseer deur

Microsoft Corporation

Kopiereg

(c) Microsoft Corporation

Vrystellingsdatum

2014-10-27

Benaderde grootte

56,18 MG

Ouderdomsgradering

Nie gegradeer nie

Kategorie

Vermaak

Hierdie toepassing kan

Gebruik jou mikrofoon
Verkry toegang tot jou internetverbinding
Verkry toegang tot jou internetverbinding en tree as 'n bediener op.
Verkry toegang tot jou tuis- of werknetwerke
Gebruik jou kontakte
Gebruik jou video-biblioteek
Gebruik jou prentbiblioteek
shellExperience
Speel oudio wanneer die toepassing nie op die voorgrond is nie
Beheer die gebruikersinstelling vir die Speletjie-DVR
gameList
previewStore

Installasie

Kry hierdie toepassing terwyl jy by jou Microsoft-rekening aangemeld is en installeer dit op jou Windows 10-toestelle.

Taal ondersteun

English (United States)
English (United Kingdom)
Afrikaans (Suid-Afrika)
አማርኛ (ኢትዮጵያ)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Azərbaycan Dili (Azərbaycan)
Беларуская (Беларусь)
Български (България)
বাংলা (বাংলাদেশ)
Català (Català)
Čeština (Česká Republika)
Dansk (Danmark)
Deutsch (Deutschland)
Ελληνικά (Ελλάδα)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Español (Argentina)
Español (Chile)
Español (Colombia)
Español (México)
Español (Estados Unidos)
Eesti (Eesti)
Euskara (Euskara)
فارسى (ایران)
Suomi (Suomi)
Filipino (Pilipinas)
Français (France)
Français (Canada)
Galego (Galego)
Hausa (Najeriya)
עברית (ישראל)
हिंदी (भारत)
Hrvatski (Hrvatska)
Magyar (Magyarország)
Indonesia (Indonesia)
Íslenska (Ísland)
Italiano (Italia)
日本語 (日本)
Қазақ Тілі (Қазақстан)
ភាសាខ្មែរ (កម្ពុជា)
ಕನ್ನಡ (ಭಾರತ)
한국어(대한민국)
ລາວ (ລາວ)
Lietuvių (Lietuva)
Latviešu (Latvija)
Македонски (Република Македонија)
മലയാളം (ഇന്ത്യ)
Bahasa Melayu (Malaysia)
Norsk Bokmål (Norge)
Nederlands (Nederland)
Polski (Polska)
Português (Brasil)
Português (Portugal)
Română (România)
Русский (Россия)
Slovenčina (Slovensko)
Slovenščina (Slovenija)
Shqip (Shqipëri)
Srpski (Srbija)
Svenska (Sverige)
Kiswahili (Kenya)
தமிழ் (இந்தியா)
తెలుగు (భారత దేశం)
ไทย (ไทย)
Türkçe (Türkiye)
Українська (Україна)
O‘Zbek (Oʻzbekiston)
Tiếng Việt (Việt Nam)
中文(中国)
中文(新加坡)
中文(香港特別行政區)
中文(台灣)


Bykomende bepalings

Xbox-Konsole-metgesel-privaatheidsbeleid
Transaksiebepalings
Xbox-Konsole-metgesel-lisensiebepalings
Microsoft Software License Terms - http://go.microsoft.com/fwlink/?LinkId=529064 Microsoft Services Agreement - http://go.microsoft.com/fwlink/?LinkId=822631

Gee hierdie produk aan

Meld aan om hierdie toepassing by Microsoft te rapporteer