Skermskote

Beskrywing

Ontlok jou kreatiwiteit en skep die roomys van jou drome. Lekker! Die somer is hier en die dae word warmer en warmer. Verfris jouself met ‘n lekker koue watertand-roomys! Bedien dit in bros roomyshorinkies, mooi glasbekers of plaas dit op borde, in bakkies of selfs op kolwyntjies. Bedek dit met verskillende bolae of vulsels, sprinkel dit met krummels, plaas lekkers daarop of voeg ‘n bietjie vars vrugte daarby. Jy kan ook wafels en lekkerstokkies gebruik en dit met papiersambreeltjies versier en, laaste maar nie minste nie, voeg ‘n paar klein speelgoedjies by vir die kleinspan om mee te speel. Die pret begin dan eers! Eet jou roomys en bars kleurvolle ballonne vir selfs meer lekkerte. Kenmerke: • pragtige, hoë gehalte HD-grafika • intuïtiewe, maklik-om-te-gebruik koppelvlak met sleepbare items vir beter posisionering • oneindige speeltyd met onbeperkte kombinasies • baie verskillende soorte roomyshorinkies, borde, bakkies, houers en koppies • 4 soorte roomys met verskeie geure • baie bolae & vulsels, lekkers, vrugte, wafels, wafelrolle, lekkerstokkies, strooiversierings, krummels… • sambrele en speelgoed met klank vir versiering • kleurvolle ballonbars-minispeletjie Hierdie kookspeletjie is geskik vir babas, peuters, kinders en selfs volwassenes wat daarvan hou om te kook en roomys te maak, bedien of bloot net om dit te eet.

Beskikbaar op

mobiele toestel

mobiele toestel

Weergawenotas

Weergawenommer: 1.25.0.0

- bug fixed

Stelselvereistes

Minimum
OS Windows 10 Mobile, Windows Phone 8.1, Windows Phone 8
Argitektuur ARM
Aanbeveel
OS Windows 10 Mobile, Windows Phone 8.1, Windows Phone 8
Argitektuur ARM

Bykomende inligting

Gepubliseer deur
Pilcom d.o.o.


Benaderde aflaaigrootte
9,06 MG


Kategorie
Gesin en kinders


  • Ouderdomsgradering
  • Pan-Europese Speletjie-inligting

    3+

    Gebruikers verkeer interaktief


Toestemmings
Gebruik jou toestelnetwerkdienste
Gebruik enige van jou Windows Phone-sensors
Gebruik jou musiek
Gebruik die media-items wat tans speel
Verkry toegang tot jou blaaier


Intoepassingaankope
R 22,90


Installasie
Installeer op jou Windows 10-toestelle.


Taal ondersteun
Afrikaans (Suid-Afrika)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Português (Brasil)
Hrvatski (Hrvatska)
Български (България)
Беларуская (Беларусь)
Français (France)
Dansk (Danmark)
Suomi (Suomi)
English (United States)
Eesti (Eesti)
Filipino (Pilipinas)
Nederlands (Nederland)
Čeština (Česká Republika)
Ελληνικά (Ελλάδα)
עברית (ישראל)
Deutsch (Deutschland)
Magyar (Magyarország)
Srpski (Srbija)
Polski (Polska)
Italiano (Italia)
Bahasa Melayu (Malaysia)
हिंदी (भारत)
Latviešu (Latvija)
日本語 (日本)
Bahasa Indonesia (Indonesia)
Lietuvių (Lietuva)
Português (Portugal)
فارسى (ایران)
한국어(대한민국)
Svenska (Sverige)
Українська (Україна)
中文(中华人民共和国)
Türkçe (Türkiye)
ไทย (ไทย)
Русский (Россия)
Slovenčina (Slovenská Republika)
Română (România)
Slovenščina (Slovenija)
中文(香港特別行政區)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Español (Estados Unidos)
Tiếng Việt (Việt Nam)
Norsk, Bokmål (Norge)


Publiseerderinligting
Publiseerderwebwerf
Publiseerderbystand


Bykomende bepalings
Ice Cream Kids-privaatheidsbeleid



Graderings en resensies

Niemand het al hierdie produk gradeer of hersien nie.

Meld aan om te gradeer en te resenseer.

Meld aan