Skermskote

Beskrywing

Welkom by ons lekkerfabriek waar ons ‘n soet geheim met jou sal deel: unieke en heerlike suiglekkerresepte! Maak ‘n suiglekker volgens jou eie smaak. Ons verskaf boonop baie pret met ‘n verskeidenheid kleure en geure. Jy kan verskillende vrugte gebruik om ‘n smaakvolle lekkerte te skep! Meng eers suiker, water en stroop om gladde karamel te kry en voeg dan heerlike stukkies vrugte by. Bederf jou smaaksintuig met liplekker geure van aarbei, piesang, lemoen, kersie, framboos, pynappel, perske, kiwi, druiwe en blou bosbessie. Nadat jy al die bestanddele gemeng het, moet jy hierdie smaakvolle mengsel kook. Plaas dit op ‘n stoof en meng dit. Kies tussen verskillende vorms van suiglekkers: rond, hart, ster of ‘n suiglekker met draaie. Gooi die mengsel in die vorm waarin dit moet set en voeg jou gunsteling-reënboogstokkie by. Elke suiglekker moet gevries word. Met die finale afronding kan jy strope, vulsels en verskillende bolae met kleurvolle krummels byvoeg. As jy van oulike gesiggies hou, kan jy die suiglekker versier met oë, ‘n mond, snor, hoed, strikdas, das, brille of baie ander beskikbare bykomstighede. Nou kan jy jou suikertand gelukkig hou! Kenmerke: • opvoedkundige manier om kos te maak • kleurvolle HD-grafika • ontwerp vir kreatiwiteit en pret • eenvoudige spel • aangename musiek • onbeperkte kombinasies vir versiering

Beskikbaar op

mobiele toestel

mobiele toestel

Weergawenotas

Weergawenommer: 1.6.0.0

- bug fixed

Stelselvereistes

Minimum
OS Windows 10 Mobile, Windows Phone 8.1, Windows Phone 8
Argitektuur ARM
Aanbeveel
OS Windows 10 Mobile, Windows Phone 8.1, Windows Phone 8
Argitektuur ARM

Bykomende inligting

Gepubliseer deur
Pilcom d.o.o.


Benaderde aflaaigrootte
12,01 MG


Kategorie
Gesin en kinders


  • Ouderdomsgradering
  • Pan-Europese Speletjie-inligting

    3+

    Gebruikers verkeer interaktief

    Digitale aankope


Toestemmings
Gebruik jou toestelnetwerkdienste
Gebruik enige van jou Windows Phone-sensors
Gebruik jou musiek
Gebruik die media-items wat tans speel
Verkry toegang tot jou blaaier


Intoepassingaankope
R 22,90


Installasie
Installeer op jou Windows 10-toestelle.


Taal ondersteun
Afrikaans (Suid-Afrika)
العربية (المملكة العربية السعودية)
Български (България)
Português (Brasil)
Hrvatski (Hrvatska)
Беларуская (Беларусь)
Filipino (Pilipinas)
Čeština (Česká Republika)
Suomi (Suomi)
Eesti (Eesti)
English (United States)
Dansk (Danmark)
Nederlands (Nederland)
Français (France)
עברית (ישראל)
हिंदी (भारत)
Português (Portugal)
日本語 (日本)
Bahasa Melayu (Malaysia)
Latviešu (Latvija)
한국어(대한민국)
Italiano (Italia)
Srpski (Srbija)
Bahasa Indonesia (Indonesia)
Deutsch (Deutschland)
فارسى (ایران)
Polski (Polska)
Lietuvių (Lietuva)
Magyar (Magyarország)
Ελληνικά (Ελλάδα)
Slovenčina (Slovenská Republika)
Türkçe (Türkiye)
Svenska (Sverige)
Tiếng Việt (Việt Nam)
Slovenščina (Slovenija)
Українська (Україна)
Español (España, Alfabetización Internacional)
Español (Estados Unidos)
ไทย (ไทย)
Română (România)
中文(香港特別行政區)
Русский (Россия)
中文(中华人民共和国)
Norsk, Bokmål (Norge)


Publiseerderinligting
Publiseerderwebwerf
Publiseerderbystand




Graderings en resensies

Niemand het al hierdie produk gradeer of hersien nie.

Meld aan om te gradeer en te resenseer.

Meld aan