WhatsApp from Meta is ’n 100% gratis boodskappetoepassing. Dit word deur meer as 2 miljard mense in meer as 180 lande gebruik. Dit is eenvoudig, betroubaar en privaat, daarom kan jy maklik in kontak bly met jou vriende en familie. WhatsApp werk op mobiele toestelle en rekenaars, selfs met stadige verbindings, met geen subskripsiefooie* nie.
Stuur privaat boodskappe regoor die wêreld
Jou persoonlike boodskappe en oproepe na vriende en familie is end-tot-end geënkripteer. Niemand buite jou gesprekke kan daarna kyk of luister nie, nie eers WhatsApp nie.
*Datakostes sal dalk geld. Kontak jou diensverskaffer vir besonderhede.
---------------------------------------------------------
Besoek asseblief WhatsApp > Instellings > Help > Kontak ons, indien jy enige terugvoer of vrae het